Wêreldkennisolimpiade

Wêreldkennisolimpiade

August 4, 2016
|

Twee Nellies hou NHS se naam hoog by Wêreldkennis Olimpiade

 

 

AZ2A0445

Estian Schroeder en Paul-Henri van der Merwe

 

Twee Nellies, Estian Schroeder en Paul-Henri van der Merwe het onlangs aan die Wêreldkennis Olimpiade deelgeneem en brons toekennings ontvang.  Baie geluk!