VLR tydens spesiale seremonie voorgestel

VLR tydens spesiale seremonie voorgestel

February 16, 2018
|
 
 
Hierdie jaar se VLR is Maandag 12 Februarie in die saal voorgestel tydens ‘n spesiale tradisieryke seremonie. Elke graad se VLR het ook hulle liefdadigheidsprojek vir die jaar aangekondig en die graad se credo aan die skool voorgelees. 
 
Ontmoet die 2018 VLR hier.