VLR 2016

VLR 2016

Inhuldiging VLR 2016
Inhuldiging VLR 2016

Hoërskool Nelspruit se Verteenwoordigende Leerlingraad van 2016 is op 7 Maart op ‘n seremoniële wyse tydens saalopening ingelyf. Elke graad se graadleiers het met die graadvaandel die saal ingeloop, gevolg deur die res van die VLR. Die graadleiers het die credo voorgelees en ‘n verduideliking van hulle aparte simbole op die graadvaandels aangekondig, waarna dit teen die saalmuur opgehang is. Elke graad het ook sy VLR-projek vir die jaar bespreek.

Henrike Nel en Francois Esselen

GR 12

GR 11

GR 10

GR 8

GR 9 Nicola Cronje, Lourens Petersen