Vier podium posisies by vierde MTB Spurskolereeks wedren

Vier podium posisies by vierde MTB Spurskolereeks wedren

August 28, 2019
|

Die vierde MTB Spurskolereeks wedren het Saterdag, 17 Augustus by Hoërskool Lydenburg plaasgevind. Die fietsryers het die byeenkoms verskriklik geniet. Die organiseerders saam met LHS personeel en ouers het baie moeite en tyd verleen aan die bou van die baan en was opgewonde om dit uiteindelik beskikbaar te stel vir dié geleentheid.

Die Nellies het vier podium posisies verwerf en is algeheel in tweede plek.

Daar is nog 3 byeenkomste in die reeks:
31 Augustus – Secunda
7 September – Penryn
14 September – Finaal Mankele

Uitslae
Junior (Seuns)
Arno Matthee – 5de
Lerico van Huyssteen – 14de
Luca Laufs – 17de
Jason Grobler – 15de
Ezuaan Smit – 29ste

Junior (Dogters)
Hijke Coetzee – 3de
Suzanne Maré – 4de
Megan Silver – 6de

Sub-junior (dogters)
Megan Wiehan – 5de
Ilene van Niekerk – 16de

Sub-junior (seuns)
Luan Snyman – 1ste
Jean Coetzee – 2de
Hanu Venter – 41ste

Youth (dogters)
Chante Smit – 11de
Melissa Badenhorst – 15de

Youth (seuns)
Christo Theron – 2de
Franco du Toit – 13de
Roejarco Coertzer – 17de
Tian Delport – 28ste
Dewald Hyman – 30ste
Madré Smit – 33ste
Cicil Kroucamp – 37ste
Lohan Engelbrecht – 38ste