Vier goues vir Vee-André!

Vier goues vir Vee-André!

July 24, 2018
|

Baie geluk aan Vee-André Swanepoel wat onlangs vier goue medaljes tydens die Mpumalanga Stoeikampioenskappe gewen het! 

#nellietrots #nellieguts