Die liefde blom by NHS

Die liefde blom by NHS

February 18, 2016
|

3

Op Valentynsdag word daar aan geliefdes ekstra aandag gegee deur hulle te bederf met geskenke, blomme of ‘n kaartjie. 

Die Nellies het hierdie spesiale dag gevier met ‘n siwwiedag.  Elke graad het hulle terrein met harte en ballone versier en leerders kon smul aan heerlike kolwyntjies. 

 

Daar is egter ook aan diegene gedink wat hierdie dag in die hospitaal moes deurbring.  Leerders het geskenke ingesamel en die skool se omgee-groep het MediClinic Nelspruit besoek en die geskenke is na pasiënte versprei.

Omgee groep

Foto: Omgee-groep:  Jacqueline Piso, Cari Venter, Jana Rheeder, Simoné Lauwrens, Nicole Caldeira, Hanru Jansen van Vuuren, Myburgh Herholdt, Janu Visser.

 

SP Muller, Chris van der Merwe    Mbali Mabuza, Faith Mhlongo, Tania Hlabane

 

Danika Meiring, Mckayla Roos, Danté Gerber Chené Prinsloo, Tanya Lindeque