Uitslae: Virseker Beker vs Transvalia & hokkie vs Ligbron geborg deur Citybug

Uitslae: Virseker Beker vs Transvalia & hokkie vs Ligbron geborg deur Citybug

July 24, 2018
|

Hoërskool Nelspruit het Saterdag 21 Julie op tuisveld teen Transvalia gespeel in die Virseker Beker. Die hokkiedogters het gasheer gespeel vir vriendskaplike wedstryde teen Ligbron. Baie dankie Citybug Shuttle Service wat die dag moontlik gemaak het!