Uitslae: Virseker Beker vs Helpmekaar & hokkie vs Rob Ferreira 26 Mei 2018 geborg deur LVM

Uitslae: Virseker Beker vs Helpmekaar & hokkie vs Rob Ferreira 26 Mei 2018 geborg deur LVM

Hoërskool Nelspruit het op 26 Mei die stryd teen Helpmekaar Kollege op tuisveld in die derde ronde van die 2018 Virseker Beker aangesê. Die dag is moontlik gemaak deur LVM. Foto’s: Morné van Heerden (NHS).

 

Verdere hokkie vs Rob Ferreira

 

014A Seuns wen 4-1

016A Seuns wen 3-0

1ste seuns wen 4-0