Uitslae: Virseker Beker vs EG Jansen 12 Mei 2018 geborg deur RM Renovations & Aluminium

Uitslae: Virseker Beker vs EG Jansen 12 Mei 2018 geborg deur RM Renovations & Aluminium

May 16, 2018
|

Hoërskool Nelspruit het die 2018 Virseker Beker met ‘n eerste ronde teen Hoërskool Dr. E.G. Jansen afgeskop. Die dag is geborg deur RM Renovations & Aluminium van Nelspruit. 

Foto: Johan Orton

 

Foto’s: Robin en Karien du Bois.