Uitslae: Tuks-reeks vs Menlopark 17 Maart geborg deur Supa Quick

Uitslae: Tuks-reeks vs Menlopark 17 Maart geborg deur Supa Quick

Hoërskool Nelspruit het Saterdag 17 Maart die stryd teen Menlopark in die tweede ronde van die Tuks-reeks aangesê.

 

 

NHS se tweedes en o/14B rugbyspanne kon oorwinnings behaal. Die o/17A-netbalspan kon ook ‘n wen aanteken terwyl die hokkieseuns se tweedes en o/16B’s Menlo laat les opsê het en die o/14B’s gelykop gespeel het. 

Baie dankie aan Supa Quick Nelspruit wat die dag moontlik gemaak het!