Uitslae: Tuks-reeks skaak, tennis, gholf, landloop en muurbal

Uitslae: Tuks-reeks skaak, tennis, gholf, landloop en muurbal

April 30, 2018
|

NHS se kleiner sportsoorte het onlangs aan die Tuks-reeks deelgeneem.
Baie geluk aan die NHS-muurbalspan wat eerste is in die Tuks-reeks, die gholf A-span wat tweede is en die B-span wat derde is, die senior tennisspan wat tweede is en die junior tennisspan wat vierde is. Die skaakspan het ook Nellie-guts gewys en eindig vierde terwyl die landloopspan sesde is.

Baie geluk aan hierdie Nellies!

NHS-muurbalspan.

 

NHS senior tennisspan.

 

NHS eerste skaakspan.