Uitslae: Radikale Redenaars - 9 September 2017

Uitslae: Radikale Redenaars – 9 September 2017

September 11, 2017
|

Die volgende leerders gaan deur na die Radikale Redenaars-finaal op 14 Oktober in Pretoria:

Graad 8
• Wentzel Erasmus – spanredenaars
• Franco Erasmus – spanredenaars
• Janu Erasmus – spanredenaars
• Carla Mouton – Reading poetry
• Teneil le Roux – Lees prosa

Graad 9
• Ané Davey – Lees poësie
• Danté van der Westhuizen – Engels ekperimentele toespraak en lees prosa

Graad 11
• Gerhard van der Merwe – Tweetaligheidstoespraak en lees prosa

Baie geluk!