Uitslae: O/15A Kay Motsepe-toernooi

Uitslae: O/15A Kay Motsepe-toernooi

June 19, 2018
|

NHS se o/15A-netbalspan het onlangs aan die Kay Motsepe-toernooi deelgeneem en derde in Mpumalanga geëindig. Baie geluk!