Uitslae: Krieket 7-19 Augustus

Uitslae: Krieket 7-19 Augustus

August 29, 2017
|

7 Augustus: O/14B verloor teen Rob Ferreira o/14A met 2 paaltjies

9 Augustus: 1ste wen teen Malekutu met 242 lopies

9 Augustus: O/15A wen teen Malekutu met 242 lopies

12 Augustus: 1ste span wen teen Uplands met 241 lopies

12 Augustus: 2des wen teen Rob Ferreira 1ste met 106 lopies

12 Augustus: O/15A verloor teen Uplands met 28 lopies

14 Augustus: O/14B verloor teen Penryn o/14A met 9 paaltjies

15 Augustus: O/15C verloor teen Syrand van Niekerk o/15A met 7 paaltjies

16 Augustus: T20-span wen teen Lowveld High met 147 lopies

17 Augustus: 3des wen teen Uplands 2des met 9 paaltjies

19 Augustus: 1stes wen teen Penryn met 7 paaltjies

19 Augustus: 2des wen teen Bergvlam 1stes met 14 lopies

19 Augustus: O/15 verloor teen Penryn met 5 paaltjies

 

Prestasies

Jon Hinrichsen: 7 paaltjies teen Malekutu

Mathew Taljaard: 107* teen Malekutu

Leander Tait: 112 teen Rob Ferreira

Juan Joubert: 6 paaltjies teen Rob Ferreira

Zander van der Merwe: 5 paaltjies insluitend ‘n driekuns teen Lowveld High (T20)

Ewan Lombard: 5 paaltjies insluitend ‘n driekuns teen Penryn

Baie geluk!