Uitslae: Krieket 28-31 Augustus

Uitslae: Krieket 28-31 Augustus

September 4, 2017
|

28 Aug: 0/14B wen Uplands 0/14A met 30 lopies
29 Aug: 0/15C verloor teen Uplands 0/15B met 15 lopies, 0/15B wen teen Bergvlam 0/15B met 8 paaltjies
30 Aug: 1ste wen teen Uplands (T20) met 5 paalties
31 Aug: 3de wen teen Rob Ferreira 2de met 50 lopies, 0/14A verloor teen Bergvlam 0/15A 3 lopies