Uitslae: Krieket 11-16 September

Uitslae: Krieket 11-16 September

September 18, 2017
|

11 Sept: O/14B wen Curro o/14A met 5 lopies
12 Sept: O/15B wen Rob Ferreira met 5 paaltjies, o/15C wen Lowveld o/15B met 3 paaltjies
13 Sept: 1ste verloor teen Lydenburg T2 met 87 lopies
14 Sept: 3de wen Lydenburg 2de met 9 paaltjies
16 Sept: 1ste wen HTSM met 258 lopies, o/15 wen Middelburg met 2 paaltjies, 2de wen Curro 1ste met 65 lopies, o/14A verloor teen Curro o/15A met 22 lopies.

Prestasies

T20: Waldo le Roux (3de span) – 56 nun
50 B: Jacques Vosloo (1ste span) – 119, John Hinrichsen (1ste span) – 5 paaltjies.