Uitslae: Krieket 11-14 Oktober 2017

Uitslae: Krieket 11-14 Oktober 2017

October 16, 2017
|

11 Okt: 1ste wen T20 Mpumalanga semi-finaal teen Cambridge College met 4 paaltjies
14 Okt: 2de span wen teen Ermelo 1ste met 171 lopies in die Mpumalanga 1ste liga semi-finaal

Prestasies
Tiaan Roux (gr.12) met 7 paaltjies vir 32 lopies.