Uitslae: Krieket 1-17 Januarie

Uitslae: Krieket 1-17 Januarie

January 18, 2018
|
 
Uitslae
 
Eerste span Woerieweek (Hoërskool Centurion)
• Wen T20 teen Marais Viljoen met 18 lopies (D/L)
• Wen T20 teen Montana met 101 lopies
• Wen teen Zwartkop met 8 paaltjies (50 beurt)
• Wen teen EG Jansen met 73 lopies (50 beurt)
• Wen teen Midstream met 63 lopies (50 beurt)
 
Die o/15’s het ook ‘n drie-dag oefenkamp gehad tydens die vakansie. Beide spanne speel die naweek teen Monument in die Finsbury Superliga. Die eerstes speel tuis en die o/15A-span weg.