Uitslae: Interhuis Swemgala 26 September

Uitslae: Interhuis Swemgala 26 September

September 27, 2017
|

NHS het op Dinsdag 26 September sy Interhuis Swemgala aangebied. Die Spartana het as algehele wenners uit die stryd getree.

• BESTE PRESTASIE DOGTER – HYTEK : Nicci Viljoen 50m vryslag 0/14 603 punte
• BESTE PRESTASIE SEUN – HYTEK : Jetro Piso 50 m vryslag 0/16 708 punte

0/14
• VICTOR LUDORUM – Gerard Venter 74 punte
• VICTRIX LUDORUM – Nicci Viljoen 77 punte

0/15
• VICTOR LUDORUM – Giano dos Santos 80 punte
• VICTRIX LUDORUM – Carla Mouton 73 punte

0/16
• VICTOR LUDORUM – Jetro Piso 77 punte
• VICTRIX LUDORUM – Jeanne Joubert 57 punte
OOP
• VICTOR LUDORUM – Shane Jonker 73 punte
• VICTRIX LUDORUM – Lauren Viljoen 57 punte