Tweekamp

Tweekamp

 

TWEEKAMP SA’s 2013

 

 

IMG 1015

Die Tweekamp-Nellies: VLNR: Cecil Harley, Bianke van der Merwe, Ishmonet Stronkhorst, Angelique Stronkhorst en Justin Smith

Justin Smit het tydens die SA Tweekamp Kampioenskappe in Oudtshoorn ‘n Goue medalje verower in die Tweekamp. Die kompetisie bestaan uit ‘n 2 km wedloop en 100m swem.

Hy het die resies gehardloop in 6:08sek. Die 100m wen hy in 61sek.

Justin wen ook die trofee vir Junior Victor Ludorum! Welgedaan Justin, die Nellies is ongelooflik trots op jou!

IMG 1034
 MPUMALANGA TWEEKAMPSPAN