TUKSREEKS: Netbal finale wenners

TUKSREEKS: Netbal finale wenners

May 9, 2016
|

0/15 A -netbal steek Tuksreeksspanne die loef af

 

 

Hoërskool Nelspruit se O/15A netbalspan het hul staal in die Tuksreeks-kompetisie gewys. Hulle het hul opponente van Hoërskool Eldoraigne met een punt in die halffinaal getroef en tweede geeïndig nadat hulle naelskraap 14-18 teen Hoërskool Rustenburg vasgeval het.

 

1L1A2347

Foto: Voor: Me. Renée Adendorff, Mianke Engelbrecht, Lizaan Olivier, Chanté Oelofse, Megan Silver, Dané Bruwer.

Agter:  Bessie Breytenbach, Chanel Cronjé, Deleen Oberholzer, Carli Kilian, Nicola Cronjé.