TUKSREEKS: Finale uitslae kleiner sporte

TUKSREEKS: Finale uitslae kleiner sporte

KLEINER SPORTE HOU NHS-NAAM HOOG

Muurbal

Muurbal:

Voor: Mnr. Riaan Swanepoel, Ruan Fourie, Ruben Buitendag, Rudolf Henning.

Agter: Neil Henning, Dawid Wille, Johan Kruger.

NHS se kleinsporte het op 26 en 27 April in die Tuksreeks deelgeneem en uitstekend presteer.  Die skool het met 44 punte ‘n algehele tweede plek behaal, slegs een punt agter Hoërskool Menlopark wat met 45 punte as die wenners aangewys is.

Uitslae:

Muurbal Tweede
Gholf Tweede
Tennis Tweede

Seniors: derde

Juniors: tweede

Landloop Sewende

Junior dogters: derde

Skaak Negende

 

Gholf

Gholf:

Ruben Fermor, Brandon Geere, Jacques du Preez, Ruan Groenewald, Mnr. Piet Uys.

 

Senior Tennis

Senior tennisspan:

Voor: André Vosloo, Rudolf Sippel, Griffin Madden, Taillard van Zyl, Schalk Schutte.

Agter:  Ané van Vuuren, Anneri Mans, Danielle van der Nest, Marné van Aarde, Clarissa Boshoff.

 

 

Junior Tennis

Junior Tennisspan:

Voor: Me. Charlotte Gericke, Japie Lubbe, Jacques Vosloo, Matthys Wessels, Derek van der Merwe.

Agter:  Michelle Boshoff, Amberley Bergmann, Zjada Dickson, Lize van Biljon, Mignon Joubert.

 

 

Landloop junior dogters:

Voor:  Amberley Bergmann, Leonine Gildenhuys, Jessica Berry, me. Martie Naudé.

Agter:  Jeanne Joubert, Angelique Nel, Nicola Cronjé, Mila de Villiers.