Tuis

Tuis

 NHS se kortpadskakels


Belangrike inligting:

Gr 12-leerders van 2014 kan more-oggend, 6 Januarie, om 08:30 hulle uitslae by die skool kom afhaal

  • Skool begin vir personeel op Maandag 12 Januarie
  • Skool begin vir leerders op Woensdag 14 Januarie om 7:20

 

 

2015 IS HIER!

 

KOM ONS PAK DIT AAN MET

 

VUUR!!

 

 

 

in24

 


Dit is met groot opgewondenheid dat ons al ons leerders, ouers en die hele gemeenskap terug verwelkom na ‘n heerlike Desembervakansie!  Ons hoop dat u die tyd benut het om u “vaatjies” weer vol te maak vir 2015 sodat u die jaar met hope entoesiasme en ywer kan aanpak! Daarmee saam wens ons u net die mooiste toe vir hierdie jaar wat nog op sy eerste wankel treetjies is en glo dat ons Hemelse Vader u sal   seën met oorvloedige vreugde en vrede

Ons is opgewonde oor ‘n vol kwartaal met ‘n hoogtepunt van ons Interhoër wat plaasvind op 22 Februarie op ons eie tuisveld. Hier is ‘n geleentheid vir oud en jonk om saam die Laeveld-gees hoog te hou en dit ‘n geleentheid te maak wat ons  nog vir lank oor sal gesels!

Geniet die laaste paar dae en maak u reg vir  ……3……2…..1…..lift off!!

 

 

 
 
 

..

 

 

DEHLANZENI-STREEK AKADEMIESE PRYSUITDELING

 

Die volgende leerlinge van Hoërskool Nelspruit het verlede Vrydag tydens die Ehlanzeni-streek akademiese prysuitdeling, trofees vir die hoogste, vak persentasie in Ehlanzeni gedurende die 2010 akademiese jaar, ontvang.

 

SHANE VAN DER HOVEN – WISKUNDE EN FISIESE WETENSKAP GR 10

CARLA TROLLIP – REKENINGKUNDE GR 10

CHARLENE GREEN – FISIESE WETENSKAP EN WISKUNDE GR 11

ELNé NOPPE – REKENINGKUNDE GR 11

RUALD DE VOS – DUX LEERLING GR 11

MAD00RI WIID – DUX LEERLING GR 10

 

Baie geluk aan al hierdie Nellies! Julle maak ons baie trots!