Tennis wen weer tweedeplek in Tuks-reeks

Tennis wen weer tweedeplek in Tuks-reeks

May 5, 2017
|

NHS se tennisspelers staan nie terug nie en het, soos verlede jaar, algeheel tweede geëindig in vanjaar se Tuksskole-reeks!

Die juniors is Hugo Coetzer, Deleney Hattingh, Ruben Grundlingh, Du Toit Wessels, Ruben le Roux, Eunice Lubbe, Mia Gunter, Lize van Biljon, Ehrus Lubbe en Michelle Boshoff.

Die seniors is Mignon Joubert, Clarissa Boshoff, Danica Grundlingh, sjada Dickson, Ané van Vuuren, Megan Fourie, Jacques Vosloo, Taillard van Zyl, André Vosloo, Conrad Schultz en Schalk Schutte.

Julle maak die Nellies trots!