Tennis: Nellies haal Mpumalanga-span

Tennis: Nellies haal Mpumalanga-span

January 30, 2018
|

Baie geluk aan die volgende tennisspelers wat die naweek aan die Mpumalanga-proewe deelgeneem het en die span gehaal het:

• Japie Lubbe (1ste, o/19)
• Lize van Biljon (2de, o/19)
• Michelle Boshoff (3de, o/19)
• Clarissa Boshoff (5de/reserwe, o/19)
• Ruben Grundlingh (2de, o/15)
• Ruben le Roux (5de/reserwe, o/15)
• Eunice Lubbe (3de, o/15)

 

Armand Ersterhuizen, Wihan Hood en Tommy Fourie het ook deelgeneem.