Tembe is Mej. HM 2017!

Tembe is Mej. HM 2017!

September 28, 2017
|

Mej. Huis Maré is onlangs tydens ‘n sprokiesgeleentheid aangekondig. Die tweede prinses is Bessie Breytenbach in gr. 10, eerste prinses Linmarie Potgieter in gr. 11 en die wenner wat met die kroon wegstap is Tembe Cossa in gr. 11. NHS is saam met hierdie meisies opgewonde!