SPORT: Nasionale prestasies

SPORT: Nasionale prestasies

October 17, 2016
|

NELLIES PRESTEER OP HOë VLAK

 

 

NHS wens graag die volgende leerders geluk met uitsonderlike prestasies wat behaal is en wat voorwaar die skool se hart met trots laat klop:

 

  • Inge Jansen van Vuren is ingesluit in die O/18 SA Skole netbalspan.

 

inge-jansen-van-vuren

 

  • Ruan Groenewald is verkies toe die O/19 SA Skole gholfspan.

   ruan-groenewald

 

 

  • Bernard Vorster is verkies tot die Mpumalanga Senior krieketspan wat in die provinsiale liga kompeteer.

 

bernard-vorster

 

  • Stephan van der Bank is verkies tot die O/17 SA Green Squad.

 

  • Mia Erasmus en De Villiers Basson wen goud by die Eskom-ekspo vir jong wetenskaplikes en behaal ook ‘n eersteplek in die afdeling vir mediese innovasie en tegnologie.  482 projekte het uit 20 000 inskrywings vir die ekspo gekwalifiseer.

 

de-villiers-basson-en-mia-erasmus

  • Marné van Aarde word aangewys as die speler van die toernooi van die O/16-hokkiespan wat na Nederland toer.

 

  • NHS se eerste gholfspan behaal ‘n tweede plek in die Noordvaal-kompetisie

 

  • Die eerste krieketspan word aangewys as die wenners van die Mpumalanga-liga.

ruben-de-lange-en-bernard-voster