Sportprysuitdeling

Sportprysuitdeling

October 13, 2016
|

Baie geluk aan die volgende leerders wat op 28 September by Hoërskool Nelspruit se prysuitdeling vir sport, kultuur en betrokkenheid spesiale toekennings ontvang het.

 

TROFEË
KULTUURPERSOONLIKHEID VAN DIE JAAR:
Junior dogter: Lusanti Brundyn  sport-kultuur-prysuitdeling-4
·         Lid van die eerste vioolseksie van Simfonia Juventi.

·         Slaag UNISA gr 7 praktiese viol eksamen met lof.

·         Is kategoriewenner in twee afdelings by die Nelspruit Eisteddfod.

·         Behaal ‘n Innibos prestasiebeurs.

 

Junior seun: Theo vd Westhuizen  sport-kultuur-prysuitdeling-5
·         1ste plek vir die Nasionale rondte van Radikale Redenaars in Oktober 2015.

·         Dring deur na Nasionale rondte van ATKV redenaars.

·         Behaal verskeie toekennings by Eisteddfod en NEA.

·         Sing 1 solo en 1 duet in die Revue.

·         Voorsitter van die RDV

·         Tree op in die toneel.

 

 

Senior dogter: Henrike Nel  sport-kultuur-prysuitdeling-6
·         1ste plek vir die Nasionale rondte van Radikale Redenaars in Oktober 2015.

·         Behaal verskeie toekennings by Eisteddfod en NEA.

·         Neem deel aan die tienertoneel: Ontvang ‘n brons sertifikaat vir haar vertolking van Sneeuwitjie.

 

Senior seun: Shàn-Rich Lemmer  sport-kultuur-prysuitdeling-7
·         3de plek in Orators, English public speaking national final competition.

·         Wenner van twee Kompeterende afdelings by die Eisteddfod, nl Musiek Vokaal klassiek en Musiek Instrumentaal lig.

·         Sing 1 solo in die revue.

 

 

ABSA ATLEET VAN DIE JAAR
Dogter: Nicola Cronjé  sport-kultuur-prysuitdeling-8
·         982 punte

·         800m

 

Seun: Stefan Smit  sport-kultuur-prysuitdeling-12
·         1200 punte

·         2 items (spiesgooi en skyfwerp 0/15)

 

           Joshua Maass

·         1200 punte

·         Spiesgooi 0/15

 

 

 sport-kultuur-prysuitdeling-9
ATLEET VAN DIE JAAR
Junior Dogter: Nicola Cronjé  sport-kultuur-prysuitdeling-11
·         6de plek SA skole kampioenskappe

·         800m dogters 0/15

 

Junior Seun: Stefan Smit  sport-kultuur-prysuitdeling-13
·         5de plek ASA junior kampioenskappe

·         Spiesgooi seuns 0/17

 

Senior dogter: Ilke Joubert  sport-kultuur-prysuitdeling-10
·         5de plek ASA junior kampioenskappe

·         Gewigstoot

 

Senior seun: Naas Marais  sport-kultuur-prysuitdeling-14
·         1ste plek by ASA junior kampioenskappe (skyfwerp)

·         2de plek by SA skole kampioenskappe

 

 

GHOLFSPELER VAN DIE JAAR  sport-kultuur-prysuitdeling-15
Seun: Brandon Geere
·         Wen Mpumalanga junior ope kampioenskappe

·         Mpumalanga A span

·         Ranked nr 1 player for Mpumalanga Junior golf union U/17 on stroke average

·         Ranked nr 1 player for Mpumalanga High School Union

·         Ranked nr 23 for U/17 in South Africa

 

HOKKIESPELER VAN DIE JAAR
Junior Dogter: Marné van Aarde
·         Mpumalanga A span

·         Onder kaptein van die span

 

Junior Seun: Rickhard Wessels
·         Mpumalanga A span

 

Senior dogter : Danielle van der Nest  sport-kultuur-prysuitdeling-16
·         Mpumalanga B span

·         Kaptein van NHS 1ste span

 

Senior seun: Andrew Dunn  sport-kultuur-prysuitdeling-17
·         Mpumalanga A span

·         Onder kaptein van die span

 
 
KRIEKETSPELER VAN DIE JAAR
Junior: Graeme Bouwer  sport-kultuur-prysuitdeling-18
·         Mpumalanga 0/15A span

·         Onder kaptein van die span

 

Senior: Francois Kroukamp
·         Mpumalanga 0/19 span

·         Opgeneem in titans Cubs span wat na nasionale week gekies is.

 
LANDLOPER VAN DIE JAAR
Junior Dogter: Jessica Berry  sport-kultuur-prysuitdeling-21
·         25ste op SA’s

 

Junior Seun: Andreas van Heerden  sport-kultuur-prysuitdeling-22
·         33ste op SA’s

 

Senior dogter: Dessiré van Staden  sport-kultuur-prysuitdeling-19
·         Mpumalanga span na SA’s

 

Senior seun: De Villiers Basson  sport-kultuur-prysuitdeling-20
·         Mpumalanga span na SA’s
 
MUURBALSPELER VAN DIE JAAR
Seun: Neil Henning  sport-kultuur-prysuitdeling-23
·         Mpumalanga span

·         IPT’s gespeel

·         Top 10 in Suid Afrika

 
NETBALSPELER VAN DIE JAAR
Junior: Chanel Cronje  sport-kultuur-prysuitdeling-24
·         Mpumalanga 0/15 A-span

·         Kaptein van die span

 

Senior: Carmen Cronje  sport-kultuur-prysuitdeling-25
·         Protea 0/18 span (toer na New Zeeland)

·         Aangewys as Top 35 groep by SA’s

RUGBYSPELER VAN DIE JAAR
Junior: Stefan Smit
             Banele Mthenjane  sport-kultuur-prysuitdeling-28
·         Grant Khomo span

·         Ingesluit in “Green squad”

 

Senior: Stephan van der Bank
·         Cravenweek span

·         Ingesluit in “Green squad”

 

 
SEWES RUGBYSPELER VAN DIE JAAR
Joao Cristovam
·         Mpumalanga span

·         Kaptein van NHS se span

 

SKAAKSPELER VAN DIE JAAR
Junior: Johan Visser
 sport-kultuur-prysuitdeling-31
·         Gekies om SA’s toe te gaan

 

Senior: Johan Valks  sport-kultuur-prysuitdeling-30
·         Kaptein van NHS span

·         In Junie deelgeneem aan die SA Challenge kampioenskappe.

·         Gekies om SA’s toe te gaan.

 
SWEMMER VAN DIE JAAR
Dogter: Liza-Mari Drummond  sport-kultuur-prysuitdeling-32
·         Mpumalanga kleure

·         1ste plekke op SA’s (50m Vryslag)

 

Seun: Jetro Piso  sport-kultuur-prysuitdeling-33
·         Mpumalanga kleure

·         4de plek op SA’s

 
TENNISSPELER VAN DIE JAAR
Junior Dogter: Lize van Biljon  sport-kultuur-prysuitdeling-34
·         Lid van Mpumalanga 0/15 span

·         Speel die hoogste posisie

 

Junior Seun: Japie Lubbe  sport-kultuur-prysuitdeling-35
·         Lid van Mpumalanga span

·         No 1 posisie

 

Senior dogter: Clarissa Boshoff
·         Lid van Mpumalanga span

 

Senior seun: André Vosloo  sport-kultuur-prysuitdeling-36
·         Lid van Mpumalanga span
 
SPORTVROU VAN DIE JAAR : BUITESKOOL
Sonet Vermaak  sport-kultuur-prysuitdeling-37
 

 

Sunet Vermaak word vereer vir haar unieke prestasie in Goudpan.  Sy het tydens die Nasionale Goudpan Kampioenskappe ‘n eersteplek in die O/16-afdeling behaal en word ingesluit in die SA-span. 

Sy het Suid-Afrika in Kalifornië by die Wêreldkampioenskappe verteenwoordig en ‘n eersteplek in die O/16-afdeling en ‘n derde plek in die vroue-afdeling behaal.
SPORTMAN VAN DIE JAAR : BUITESKOOL
Hendrik Janse van Vuuren

 

Hendrik ontvang die toekenning vir sy prestasie in Diepsee-hengel.  Hy is tot die 0/19 Suid-Afrikaanse Diepsee-hengelspan verkies en neem deel aan die nasionale kampioenskappe. Hendrik is aangewys as Junior Hengelaar van die Jaar in Mpumalanga.

 

 
SPORTVROU VAN DIE JAAR
Carmen Cronje

Carmen ontvang erkenning vir haar besondere prestasie in netbal.  Sy is verkies tot die O/18 Nasionale Skolespan en neem aan ‘n internasionale toernooi in Nieu Zeeland deel.  Carmen word tot die Mpumalanga O/18A-span verkies en word by die SA Provinsiale Kampioenskappe as een van die Top 35 speelsters aangewys

 

 sport-kultuur-prysuitdeling-38
Liza-Mari Drummond

 

Liza-Mari word vereer vir haar uitstekende prestasie in swem.  Sy verower ‘n goue medalje in die 50m vryslag  asook ‘n brons medalje in die 50m borsslag  en 100m vryslag by die SA Skole kampioenskappe.  Liza-Marie wen sewe goue medaljes by die Mpumalanga Swemkampioenskappe en stel drie nuwe rekords in onderskeidelik die 50m vryslag, 100m vryslag en 50m borsslag op.

 

 sport-kultuur-prysuitdeling-39
 
SPORTMAN VAN DIE JAAR
Naas Maraissport-kultuur-prysuitdeling-40

 

Naas ontvang die toekenning vir sy unieke prestasie in atletiek.  Naas wen die goue medalje in gewigstoot seuns 17 en skyfwerp seuns 17 by die Mpumalanga Kampioenskappe. Tydens die SA Skole Kampioenskappe in Bloemfontein behaal hy die tweede plek in die skyfwerp seuns 17.  By die ASA Jeug, Sub-Jeug, en Juniorkampioenskappe in Germiston verower Naas die goue medalje in skyfwerk seuns 17.  Hy word verkies tot die SA Jeugspan wat aan die SAUC Zone VI kampioenskappe in Angola gaan deelneem.

 

 

 

 

 
 
     
 
       
       
 
       
       
 
       
       
 
       
       
 
     
       
 
 

 

K