Spesiale Voortrekker-toekenning vir Ziska

Spesiale Voortrekker-toekenning vir Ziska

July 27, 2017
|

Baie geluk aan Ziska van Dyk wat onlangs met die Presidentsverkenner-toekenning by die Voortrekkers beloon is.