SKUTS

SKUTS

August 4, 2016
|

ISAH SKIET ‘N RAAKSKOOT!

AZ2A0446

Ishah Holder, ‘n graad 11 leerder van Hoërksool Nelspruit, het onlangs besonder goed presteer in die Noordelike Nasionale skietkompetisie.  Sy het die junior dogtersafdeling gewen en behaal ‘n tweede plek in die CCP-divisie.