Skiewiekonsert sorg vir vermaak

Skiewiekonsert sorg vir vermaak

February 2, 2016
|

AZ2A8369

Oud en jonk is op 28 en 29 Januarie deur Hoërskool Nelspruit se eie Nel-Galaxy met ‘n skiewiekonsert uit die boonste rakke vermaak.  Die konsert, wat deel is van die nuwe leerders se bekendstellingsprogram, vertel die storie van ruimtewesens wat verskeie planete en spesies ontdek in hul soeke na uitnemendheid.

Die vreemde wesens behaal uiteindelik sukses met die ontdekking van Nel-Galaxy, die tuiste van die gesogte Nellie-spesie.  Dié planeet wen dadelik die ruimtewesens se harte.  Hulle besef dat dit voorwaar ‘n planeet uit ‘n miljoen is en dat hulle voortaan daar wil tuisgaan.

 

AZ2A8384       AZ2A8340

 

 

 

 

 

AZ2A8317      AZ2A8297

 

 

 

 

 

AZ2A8220    AZ2A8279