Skiet

Skiet

February 25, 2016
|

Skut presteer in kompetisie

AZ2A1162

Hanno van Rensburg

Hanno van Rensburg, ‘n graad 8 leerder van Hoërksool Nelspruit, het besonder goed presteer in die 2015 Mpumalanga Practical Shooting Association se jaarlikse liga kompetisie.  Hy het ‘n algehele tweede plek in die junior kompetisie behaal en ‘n derde plek in die D-klas produksie afdeling. Hanno het ook ‘n algehele derde plek in die D-klas kompetisie losgeskiet.