Silwer vir die o/16B-netbalmeisies

Silwer vir die o/16B-netbalmeisies

May 5, 2017
|

Baie geluk aan die o/16B-netbaldogters wat algeheel tweede geëindig het in die Tuksskole-reeks!


Hulle is (voor) Clarissa Potgieter, Nuret Swanepoel, me. Elize Stidworthy, Carli Kilian, Margo Meyer, (agter) Anika Sutherland, Sarie Engelbrecht, Daniëlle Combrink, Elke van Gass en Lianie Jansen van Vuuren.