SFP deel in die gees van boomplantmaand

SFP deel in die gees van boomplantmaand

October 9, 2017
|

Succession Financial Planning in Nelspruit het onlangs in die gees van boomplantmaand twee witstinkhoutbome aan Hoërskool Nelspruit geskenk. Hierdie inheemse bome sal deur die skool se natuurlewevereniging geplant word en die skoolterrein verder verfraai. NHS bedank graag die span van SFP. 

 

Besoek gerus http://sfpadvice.co.za/ of kontak die Nelspruit-kantoor by 013-7551225.