Sewes: Nellies wen Barberton-toernooi

Sewes: Nellies wen Barberton-toernooi

September 11, 2017
|

Baie geluk aan die o/15’s wat die 7’s toernooi in Barberton teen MHS met 19-14 gewen het. Van Rheenen Kruger was die speler van die toernooi. Die eerste span het die finaal teen Lydenburg 46-5 gewen. Geluk aan Rihandré van der Merwe wat die speler van die toernooi was.