Sewe Nellies in provinsiale krieketspanne opgeneem

Sewe Nellies in provinsiale krieketspanne opgeneem

October 10, 2018
|

Baie geluk aan die volgende krieketspelers van Hoërskool Nelspruit wat in Mpumalanga-spanne opgeneem is: 

• 0/15B: Hugo Coetser

• 0/17B: Stephan Botha

• 0/17A: Niel Henning, Tristen Parnell

• 0/19A: Jacques Vosloo, Ewan Lombard, Greame Bouwer

 

#nellietrots #nellieguts