Sewe Nellies ontvang sertifikate van die Taalbond

Sewe Nellies ontvang sertifikate van die Taalbond

October 16, 2017
|

Baie geluk aan die volgende leerders wat sertifikate van die SA Taalbond verwerf het:

 

Voor: Clarissa Prinsloo, Ernst Pieterse, Mariska Taljaard.

Agter: Aniska Breedt, Nina Terblanche, Mia Schmidt, Alicia Rossouw.