SEUNSHOKKIE: Noordvaal

SEUNSHOKKIE: Noordvaal

August 4, 2016
|

Nellies blink uit in Noordvaal-kompetisie

AZ2A0447

Voor: Mnr. Jaco Smith, Victor Aitchison, Ruan Labuschagne, Heini Pieters, Jean-Louis Dentan, Dieter Süllwald, Shane Lourens, Laurie Aitchison.

Agter:  Rickhard Wessels, Allan Burnett, Pieter Goosen, Gustav Smook, Rudolf Henning, Jivan Botha, Japie Lubbe, Jurgens van Reenen, Jaco Geldenhuys.

 

 

Die O/16A seunshokkiespan het op 30 Julie teen Menlopark in die finaal van die Noordvaal-kompetisie te staan gekom en ‘n algehele tweede plek behaal.

 

Die onderstaande puik vertonings is gelewer:

Wen 3-1 teen Noordheuwel

Wen 5-2 teen Potch Gimnasium

Wen 4-1 teen Transvalia (kwartfinaal)

Wen 2-0 teen Hoërskool Pietersburg (semi-finaal)

Verloor 1-5 teen Menlopark (finaal)

 

Die eerste seunshokkiespan het algeheel negende geëindig.