SA's Landloop

SA’s Landloop

SUID-AFRIKAANSE

 

LANDLOOPKAMPIOENSKAPPE –

 

 

 

 Mia

 

Daar is vanjaar 21 atlete van Nelspruit Hoërskool gekies om aan die landloop SA’s, wat die 13de September in George plaasgevind het, deel te neem. 

Die kompetisie was baie straf, maar die atlete het hulle uitmuntend van hulle taak gekwyt.

Atlete wat besonder goed presteer het, was Dessiré van Staden en Mia Erasmus wat deel was van die 0/15 Mpumalanga-span wat ‘n brons medalje verower het.