Rugbymanne speel tuis in Mpumalanga Makroskole Liga-finaal

Rugbymanne speel tuis in Mpumalanga Makroskole Liga-finaal

Hoërskool Nelspruit, Hoër Tegniese Skool Middelburg en Hoërskool Middelburg het op 3 Junie aan die Mpumalanga Makroskole Rugbyliga-finaal van die Virseker Beker deelgeneem. Die dag is by NHS aangebied en deur Citybug geborg. Die Mpumalanga Seunshokkieliga-uitspele sowel as B-netballiga finaal het ook plaasgevind.

 

 

 

Foto’s: Handré en Hennie Homann