RUGBY: Nellies verkies tot Green Squad

RUGBY: Nellies verkies tot Green Squad

September 16, 2016
|

TWEE NELLIES DEEL VAN GREEN SQUAD

 

az2a2168

 

Baie geluk aan Hoërskool Nelspruit se Stefan Smit en Banele Mthenjane wat tot die O/16 “Green Squad” verkies is. Ons wens julle sterkte toe in die voorbereiding vir julle span en sommer ook vir julle toekoms in rugby.

 

Ons is trots op julle