Rugby: Mpumalanga Finales

Rugby: Mpumalanga Finales

July 26, 2016
|

Francois Esselen in Finaal vs HTS Middelburg

Nellies presteer in Mpumalanga-liga

 

Hoërskool Nelspruit se rugby- en dogtershokkiespanne het die op 23 Julie puik presteer in die finaal van die Mpumalanga-liga vir makro-skole.

Al vier die rugby se A-spanne het na die kwartfinaal van die Beeldtrofee wat op 13 Augustus sal plaasvind deurgedring.  Die O/14A, O/15A en die O/16A-spanne is na uitstekende vertonings as die wenners van die Mpumalanga-liga gekroon. 

 

IMG_1277

0/16 A Rugby

IMG_0975

0/14 A

IMG_1074

0/15 A

 

Die O/16 dogtershokkiespan is ook as Mpumalanga kampioene gekroon, nadat hulle 4-3 met Ligbron Akademie in die finaal afgereken het.  Die O/14 en O/15A-spanne het onderskeidelik tweede en derde geïndig.

Die skool se netbalspanne het aan die Coke-toernooi in Potchefstroom deelgeneem en goeie voorbereiding is gedoen vir die SA Netbal Challenge wat op 6 Augustus plaaasvind.