Revue-uitblinkers word aangewys

Revue-uitblinkers word aangewys

May 22, 2019
|

Hoërskool Nelspruit het dié jaar weer van 6-11 Mei sy asemrowende Skouspel 2019-revue aangebied. Na afloop van die Gala-aand tydens die aflsluitingsfunksie is ‘n paar toekennings gemaak.
Die toekennings wat gemaak is deur Signature Performing Arts and Theatre Technology is:
Beste danser seun: Kobie Theron
Beste danser dogter: Anésli van Wyk
Beste sanger seun: Christoph Mans
Beste sanger dogter: Nina van Eeden

Die toekennings gemaak deur Hoërskool Nelspruit is:
5 jaar lid van revue: Mariska Taljaard, Riané van der Merwe, Christoph Mans.
Beste Nuweling: Tayla Kotzee
Beste kunstenaar dogter: Lisa Struwig
Beste kunstenaar seun: Christoph Mans