Rekenaar-olimpiade

Rekenaar-olimpiade

May 24, 2016
|

Nellies blink uit in Rekenaar-Olimpiade

 

AZ2A7183

 

Die volgende graad 11’s het gedurende die Suid-Afrikaanse Rekenaar Olimpiade, aangebied deur IITPSA, uitstekende uitslae behaal:

Andrew Nel – Silwer sertifikaat

Carel Theron – Silwer sertifikaat

Enrico Meyer – Goue sertifikaat

Xander Kirsten – Goue sertifikaat