Registreer vandag by die Nellie-bond web-portaal!  

Registreer vandag by die Nellie-bond web-portaal!  

November 7, 2017
|
 
Hoërskool Nelspruit is ‘n dinamiese skool, ryk aan tradisie, wat op akademiese-, sport- en kultuurterreine uitstekend presteer en is een van die toonaangewendste skole in Suid-Afrika.
 
Die Nellie-bond en vriende van die skool is nou op die been gebring om oudleerlinge, ouers en ondersteuners van Hoërskool Nelspruit te organiseer en sodoende belangstelling in die skool en sy aktiwiteite te bevorder.
 
 
Die bond poog om ‘n gevoel van lojaliteit en trots te kweek en uiteindelik die ideale en doelwitte van Hoërskool Nelspruit te bevorder.
 
Besoek nellies.alumnet.co.za, klik op “Register now” as ons nog nie via e-pos met u kontak gemaak het nie, of as ons reeds het, gebruik die “Forgot your password?”-funksie om u persoonlike wagwoord op te stel. Dis gratis!