Podiumposisies vir Nellie-bergfietsryers

Podiumposisies vir Nellie-bergfietsryers

June 18, 2018
|

Hoërskool Nelspruit se bergfietsspan het die afgelope naweek in Secunda aan die Spur-skolereeks se eerste byeenkoms deelgeneem. Die span van 23 het drie podiumposisies behaal en verskeie top 10-posisies in die onderskeie kategorieë.

Sub-junior seuns o/14: Dillon Botha 1ste
Youth meisies o/15: Anleo Viljoen 2de
Youth meisies o/16: Suzanne Mare 3de
Youth seuns o/15: Christo Theron 2de
Youth seuns o/16: Jean van der Merwe 2de