Gr.7's lê besoek by NHS af op opedag

Gr.7’s lê besoek by NHS af op opedag

May 10, 2018
|
Hoërskool Nelspruit het op 7 Mei 2018 ‘n opedag vir gr.7’s wat voornemende Nellies is aangebied. Gr.7’s het die geleentheid gehad om ‘n skooltoer in die vorm van ‘n ‘amazing race’ mee te maak en daarna ‘n revue opvoering in die stadsteater te gaan kyk! 
 

Belangrike inligting vir voornemende gr.8’s: http://www.nelliesh.co.za/inligting-vir-gr-7s.html