Ontmoet NHS se Junior Stadsraad-verteenwoordigers

Ontmoet NHS se Junior Stadsraad-verteenwoordigers

August 1, 2017
|

Ses leerders die skool verteenwoordig NHS tans as deel van Mbombela se Junior Stadsraad. Hulle is (voor) Liesl Hartley, Fath Mhlongo, Monique Snyman, Thembe Khoza, (agter) Wehan Viljoen en Theo van der Westhuizen. Baie geluk!