Omphile se stem wen in NHS The Voice

Omphile se stem wen in NHS The Voice

NHS het Donderdag 10 Augustus sy eie The Voice grand finalé aangebied. Die wenner van die kompetisie is Omphile Mhlongo, Christoph Mans is tweede en Terese Vorster derde. Ander hoogtepunte op die aand het ingesluit Carmen van der Merwe as die “Flooze” in die ‘wooden mic’-afdeling, Ziska van Dyk as seremoniemeester en Meli Mazibuko se Ice Ice Baby.