O/15-sewesrugbyspan tree uit as provinsiale wenners

O/15-sewesrugbyspan tree uit as provinsiale wenners

September 8, 2017
|

NHS se o/15-sewesrugbyspan het onlangs as wenners van die Mpumalanga Sewes-rugbyliga uit die stryd getree. Baie geluk!